|
ONS MISSIE:
Ons Leuse:
'n Tuiste vir Almal
Kernwaardes of Beginsels:
LIEFDE
RESPEK
LEIERSKAP
DEURSIGTIGHEID
INTEGRITEIT
VERANTWOORDELIKHEID

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

|
 |
ONS MENSE:
Gemeente:

Sondagskool:
Ons goed opgeleide personeel bedien die kinders met groot
oorgawe.
Ons nooi alle kinders wat nie in Sondagskole is nie om ons te besoek.
(Kinders voorskool tot graad 12 welkom.)
Tieners:

Veterane:

|
 |
ONS MANIER:
Lofprysing:
Die
Bybel wil hê dat alles wat asem
het die Here moet loof en prys. Lof
is verbaal (kan gehoor word),
sigbaar en lewend.
Musiek:

Gebed werk:
Daar is 'n span voorbidders wat
graag saam met u sal bid
vir
probleme. (Elke gebedsversoek
word vertroulik hanteer.)
Eredienste:

Selle:
Omdat 'n mens se basiese behoefte
aandag en aanvaardig is, wil ons
dit
aanspreek, daarom is daar
selgroepe, waar mense vir jou
omgee en
jy vir hulle. |