|
GEMEENTE CD:

JESUS
Hy is
die Een!
23 Koortjies, 19 is Afrikaans, geskryf en gesing deur
gemeentelede van AGS Elspark.
Woorde en akkoorde
...hier
Luister na 'n deel van die titelsnit:
Jesus, Hy is die Een
...hier
(Regs 'click' op die skakel 'hier',
kies 'open' of 'save
target as' -
luister na 'n MP3)
Die CD is beskikbaar teen R50-00 (posgeld
uitgesluit), by Christensentrum,
AGS Elspark Kerkkantoor
Tel: (011) 893 3013
(Maandae, Woensdae en Vrydae oggende)
Fax: (011) 893 3013
E-pos:
info@agselspark.com
|
UIT ONS GEMEENTE:

SIEN JY
10 Koortjies, waarvan 8 Afrikaans is,
geskryf en gesing deur
Johan Fourie, 'n
sangleier van
AGS Elspark.
Luister na 'n
deel
van die titelsnit:
Sien Jy
...hier
(Regs 'click' op die skakel 'hier',
kies 'open' of
'save target as' -
luister na 'n MP3)
Die CD is beskikbaar teen
R50-00 (posgeld
uitgesluit), by
Johan Fourie
Tel: 083 283 4644
E-pos:
info@agselspark.com
|
HEER
MY GOD
10 Geestelike Kitaar Treffers,
gespeel deur Francois Erasmus
Luister na 'n
deel van die titelsnit:
O Heer my God
...hier
(Regs 'click' op die skakel 'hier',
kies 'open'
of 'save target as' -
luister na 'n MP3)
Die CD is beskikbaar teen
R50-00
(posgeld uitgesluit), by
Francois
Erasmus
Tel: 082 907 3067
E-pos:
info@agselspark.com
|