Dissipelskapklas:
Ons begin Maandag 4 Februarie 2008 met hierdie klas.
Ek nooi elkeen om deel te hê in hierdie wonderlike kursus.
Dit gaan elke Maandag wees, vanaf 19:00 - 20:30. Al koste aan verbonde is die
aankoop van die boeke.
Geen eksamens nie.
Vir navrae, skakel my by 082 821 4000
Groete
Eric
 |
 |
2007 se Dissipelskapklas:


|
 |